This is the Trace Id: 6db46d90762264544cc3541d0e011faf
Slaan oor na hoofinhoud Azure Copilot Windows Surface Xbox Outlook Accessories Microsoft AI Microsoft Security Azure Dynamics 365 Microsoft 365 for business Microsoft Power Platform Windows 365 Developer Center Documentation Microsoft Learn Microsoft Tech Community Microsoft Marketplace AppSource Visual Studio View Sitemap

Microsoft® Office Language Accessory Pack – Afrikaans

Microsoft Office Language Accessory Pack Microsoft Office Language Accessory Pack – Afrikaans voeg bykomende skerm-, hulp- of proefleesnutsmiddels by, afhangende van die taal wat jy installeer.

Belangrik! Deur ’n taal hieronder te kies, sal die volledige bladsyinhoud dinamies na daardie taal verander.

Laai af
  • Weergawe:

    2016/2019

    Datum gepubliseer:

    2024-07-15

    Lêernaam:

    Office2016_LAP_Readme_af-za.docx

    Lêergrootte:

    21.1 KB

    Microsoft Office Language Accessory Pack – Afrikaans voeg bykomende skerm-, hulp- of proefleesnutsmiddels by, afhangende van die taal wat jy installeer.
    Ná installering is Microsoft Office Language Accessory Pack – Afrikaans se vermoëns en ooreenstemmende opsies beskikbaar vanuit Office-toepassings en die Microsoft Office-taalvoorkeuretoepassing.
  • Ondersteunde bedryfstelsels

    Windows 10, Windows 7, Windows 8

      Sien skakel vir jongste data oor stelselvereistesStelselvereistes vir Office
      Microsoft Windows 8 – 32- of 64-bis OS
      Microsoft Windows 10 – 32- of 64-bis OS. (Vir Office 2019- eenmalige aankoopgebruikers is Windows 10 die enigste ondersteunde OS)
      Let wel:Maak asseblief seker jy installeer die jongste dienspakkette vir jou besdryfstelsel om optimale ondersteuning vir jou taal te verseker.

    SagtewareEnige weergawe van Office 2016- (of nuwer) suite of -alleenstaande wat Microsoft Excel, Microsoft Lync, Microsoft OneNote, Microsoft Outlook, Microsoft PowerPoint of Microsoft Word bevat, sal die Microsoft Office Language Accessory Pack 2016 (of nuwer) – Afrikaans ondersteun.
    Rekenaar en verwerker1.6 GHz-verwerker met SSE2-ondersteuning of hoër; 4 GB RAM; 2 GB RAM (32-bis) of hoër

    SkyfspasieBykomend tot die hardeskyfspasie wat deur geïnstalleerde Office-toepassings gebruik word,
  • 4 GB-beskikbare hardeskyfspasie.

  • Alle ander stelselvereistes is dieselfde as dié vir die Office-toepassings wat jy saam met Microsoft Office Language Accessory Pack – Afrikaans gebruik.


  • Windows-TaalkoppelvlakpakDit word aanbeveel om die jongste Windows-Taalkoppelvlakpakke vir optimale taalondersteuning vir jou bedryfstelsel en sagtewaretoepassings te installeer.

    Monitorresolusie en DPI-instellingsBaie fonts is geskep om optimaal by 1366 x 768 resolusie te lees. As jy sukkel om jou taalfont te lees, werk asseblief jou skerminstellings by tot hierdie resolusie of hoër indien nodig. Let asseblief op: ons beveel aan dat jy die Office-toepassings by die Windows-verstek-DPI-instelling van 96 DPI gebruik. Die gebruik van die 120 DPI-instelling kan moontlik ’n swak Office-gebruiker-ervaring in sekere Office-toepassings veroorsaak deur Office-dialooggroottes te verklein.

    Streek- en taalopsiesBykomende word dit aanbeveel dat allestreek- en taalopsies in beheerpaneel na die taal van die Microsoft Office Language Accessory Pack – Afrikaans gestel word.

  • Om hierdie Language Accessory Pack te installeer:
    1. Laai dieLanguage Accessory Pack- installeringslêer af deur hierdie skakel te klikLaai Language Accessory Pack-installeerder af
    2. Ná aflaai, kies Loop.
    3. Volg die instruksies op die skerm om die installering te voltooi.

    Skakel die gebruikerskoppelvlak oor na die Language Accessory Pack-taal
    Nadat die Language Accessory Pack geïnstalleer is, kan jy die gebruikerskoppelvlaktaal na Afrikaans van binne Office-toepassings of vanaf die Microsoft Office-taalvoorkeuretoepassing oorskakel.

    Om die gebruikerskoppelvlaktaal vanaf taalvoorkeure oor te skakel:

    1. Laat loopOffice-taalvoorkeure.
    2. Vanuit dieKies redigeringstalelys,kies jou redigeringstaal en klik dieStel as verstek-knoppie.
    3. Vanuit dieKies skerm- en hulptalelyste, kies jouskermtaal en klik dieStel as verstek-knoppie.
    4. Klik dieGoed-knoppie.

    Om die gebruikerskoppelvlaktaal van binne ’n Office-toepassing oor te skakel:

    1. Gaan naLêer, Opsiesen kies danTaal.
    2. Vanuit dieKies redigeringstalelys,kies jou redigeringstaal en klik dieStel as verstek-knoppie.
    3. Vanuit dieKies skerm- en hulptalelyste, kies jouskermtaal en klik dieStel as verstek-knoppie.
    4. Klik dieGoed-knoppie.

    Die taalinstellings wat jy gekies het, sal in werking tree wanneer jy weer jou Office-toepassings begin.

    Verander speltaal
    Microsoft Office Language Accessory Pack – Afrikaans kan moontlik proefleesnutsmiddels in jou taal insluit. So verander jy die speltaal vir ’n stuk teks:

    Excel: Excel gebruik die Microsoft Office-primêre redigeringstaalinstelling om die verstekspeltaal te bepaal. Om dit te verander, klikLêer en klik danOpsies. Klik dieProeflees- opsie en kies een van die beskikbare tale uit dieWoordeboektaal-lys.

    Outlook, PowerPoint, Word en OneNote: Kies die teks wat jy die spelling van wil nagaan, klikHersien, klik dieTaal-knoppie en klik dan dieStel proeftaal- opsie. Kies jou taal uit die lysblokkie en klikGoed.
  • Afrikaans (Suid-Afrika)
    Jou privaatheidkeuses se onttrek-ikoon Jou privaatheidkeuses
    Verbruikergesondheidsprivaatheid Contact Microsoft Privacy & Cookies Manage cookies Terms of Use Trademarks About our ads