This is the Trace Id: 7a89acca78db01aa9f04cdead1b73b8f
Slaan oor na hoofinhoud Azure Copilot Windows Surface Xbox Outlook Accessories Microsoft AI Microsoft Security Azure Dynamics 365 Microsoft 365 for business Microsoft Power Platform Windows 365 Developer Center Documentation Microsoft Learn Microsoft Tech Community Microsoft Marketplace AppSource Visual Studio View Sitemap

Internet Explorer 11 vir Windows 7

Laai die vinnige en vloeibare blaaier af wat vir Windows 7 aanbeveel word.

Belangrik! Deur ’n taal hieronder te kies, sal die volledige bladsyinhoud dinamies na daardie taal verander.

Laai af
  • Weergawe:

    11.0.0.0

    Datum gepubliseer:

    2024-07-15

    Lêernaam:

    IE11-Windows6.1-x86-af-za.exe

    Lêergrootte:

    29.2 MB

    KB-artikels:

    KB2841134

    Internet Explorer 11. Vinnig en vloeibaar vir Windows 7.
    • Vinnig: Vinnig om webtuistes te laai en vloeibaar soos u deur dit navigeer.
    • Maklik: Soomloos met Windows, dit werk op die manier wat u verkies.
    • Veiliger: Beter beskerming teen bedreigings en verhoogde aanlyn-privaatheid.
  • Ondersteunde bedryfstelsels

    Windows 7 Service Pack 1

    • Rekenaar/Verwerker: Rekenaar met ‘n 233MHz-verwerker of hoër (Pentium-verwerker aanbeveel)
    • Geheue: 512MB
    • Spasie op die hardeskyf:70MB
    • Beeld: Super VGA (800 x 600) of hoër-resolusie monitor met 256 kleure.
    • Bykomstighede: Modem of Internet-konneksie; Microsoft Muis, Microsoft IntelliMouse of verbindbare aanwysapparaat.
    1. Klik die Aflaai -knoppie op hierdie bladsy om die aflaai te begin.
    2. Doen een van die volgende:
      • Om die installasie onmiddelik te begin, klik op Maak oop of Laai hierdie program vanaf die huidige ligging
      • Om die aflaai na jou rekenaar te kopieer vir die installasie op 'n latere stadium, klik op Stoor of Stoor hierdie program na ‘n skyf